In die hoekie van die tuin, daar waar hulle kan verdwyn, bly 'n piepklein groepie, weggesteek in daardie hoekie. Hulle potjies blink oranje, pienk en groen. Elke aand is dit wat hulle doen!
Lekker om julle te ontmoet.

Die ware sterre is die klein maatjies wat in die potte wegkruip.



Ons reis as medeskeppers het een aand begin toe Andriëtte op 'n tekening afgekom het wat Marelize jare gelede gemaak het.

Sy het geïnspireerd gevoel: “Dit kan ’n storie wees!”



Saam het ons 'n rymende verhaal geskep, en herinneringe opgeroep aan die boeke waarmee ons grootgeword het – die soort wat ons groot laat droom en hard laat lag het.

Kyk rond. Ontmoet die karakters , loer agter die stories, en verken idees vir ouers & onderwysers . En moenie vergeet om die Piepklein Winkel te besoek nie.
In die hoekie van die tuin,
daar waar hulle kan verdwyn,
bly ‘n piepklein groepie,
weggesteek in daardie hoekie.
Hulle potjies blink oranje, pienk en groen.
Elke aand is dit wat hulle doen!

Vir Onderwysers en Klaskamers

Die Piepklein Pot Komitee is ‘n bekoorlike rymstorie vir ouderdomme 2–10, wat reeds in sommige Graad 3–4 klaskamers gebruik word. Elke klein gloeiende potjie het sy eie persoonlikheid, wat dit maklik maak vir kinders om ‘n gunsteling te kies en met die storie te speel.

In die Klaskamer

Onderwysers kan die boek gebruik vir:
• Begripsaktiwiteite
• Woordeskat- en klankpatroonspeletjies
• Ekspressiewe lees en drama
• “Wat gebeur volgende?” voorspellings
• Herhalende rymoefening
• Tweetalige versterking (Engels en Afrikaans)

Opvoedkundige Voordele

Rym versterk klankherkenning, geheue en taalpatrone. Gekombineer met kleurvolle illustrasies en ritmiese storievertelling, verbeter die boek taalontwikkeling en emosionele begrip – wat dit ‘n klaskamergunsteling maak.

Welkom in die tuin!

Lekker om julle te ontmoet. Ons is Marelize en Andriëtte, maar die regte sterre is die piepklein maatjies wat in hulle potjies wegkruip!

Ons reis as medeskeppers het een aand begin toe ek op ‘n tekening afgekom het wat Marelize jare gelede gemaak het.

Ek was geïnspireer: “Dit kan ’n storie wees!”

Saam het ons toe ‘n rymende verhaal geskep, en herinneringe opgeroep van die boeke waarmee ons grootgeword het – die soort wat ons groot laat droom en hard laat lag het!

Kyk rusting rond, ontmoet die karkaters, loer agter die stories, ontdek idees vir ouers en onderwysers, en moenie die Piepklein winkel misloop nie!

Die eerste van hierdie reeks is nou beskikbaar – Die Piepklein Pot Kommittee en die Jaloerse Rot!

Samantha
I cannot describe how adorable and well written 'The Itty Bitty Pot Committee' is. And the fact that it's brilliant in both Afrikaans and English says a lot!!
Michelle
Beste Afrikaanse Boekie wat ek nog gelees het. Dit is vir my op n ander standaard. Ek kon nie glo hoe goed die storielyn, rym en illustrasies is nie. Well done!!
Nicole
As an English-speaking family, we LOVE that the book comes in both English and Afrikaans! It's made learning the language way more fun for the kids-and let's be honest, it helps me too! Having the English version alongside makes it so much easier to follow along and support them at school. Total win!
Teacher Engelbrecht
What an absolutely delightful read! This book about the Itty Bitty Pot Committee instantly stole my heart. Each character has its own adorable personality, and the gentle rhyming text makes the story flow like a song — perfect for reading aloud with children. The rhythm is spot-on, engaging both little ears and grown-up readers. And the illustrations? Simply beautiful! Every page bursts with color, warmth, and tiny details that bring the characters’ world to life. This is one of those rare books that feels both classic and fresh — a true treasure for any child’s bookshelf. My children absolutely loved the book.
Gr4 Learner
Reading through the book was a fantastic experience. I loved the rhyming words and the colourful pictures. The story makes me feel so eager to know what will happen in part 2 of the book.
Scroll to Top